Land | Kuba
|
Oppervlakte | 8 376,79 vk km
|
Bevolking (2010)[1] | 835 675
|
Bevolkingsdigtheid | 100 / vk km
|
Hoofstad | Bayamo |
Granma is 'n provinsie in suidelike Kuba met ongeveer 830 000 inwoners. Die provinsie se hoofstad, Bayamo, het vandag 'n bevolking van 222 duisend.