Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Great Wall Florid | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Great Wall Motors |
Produksie | 2009-huidig |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Subkompakte luikrug |
Bakstyl | 5-deur luikrug |
Uitleg | Voorenjin, voorwielaangedrewe |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 1.3 L I4 (petrol) 1.5 L I4 (petrol) |
Ratkas | 5-gang handrat[1] |
Lengte | 3907 mm |
Breedte | 1694 mm |
Hoogte | 1521 mm |
Asafstand | 2368 mm |
Die Great Wall Florid (Chinees: 长城 炫丽) is 'n kompakte motorvoertuig wat sedert 2010 deur die Chinese vervaardiger Great Wall Motors vervaardig word.
Stilering is vermoedelik van die eerste geslag Toyota ist gekopieer, terwyl die neusdeel geïnspireer is deur die tweede geslag Toyota Yaris-luikrug.[2]
Dit word in verskeie lande, waaronder Suid-Afrika, verkoop. Daar is twee weergawes van die Florid, die basiese Florid en die Florid Cross met nuutontwerpte wiele, binne-afwerking en 'n bakwerkstel.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |