Grimm se Wet (ook bekend as die Eerste Germaanse Klankverskuiwing) is 'n uitsluitlik Germaanse klankwet waarby die Proto-Indo-Europese plosiewe 'n verandering ondergaan het. Jakob Grimm, die Duitse filoloog en sprokiesoptekenaar het dit in 1822 ontdek.
Grimm se Wet kan as volg saamgevat word:
Vir meer inligting omtrent hierdie klankwet sien by Eerste Germaanse klankverskuiwing.