Groenkopwielewaal | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Animalia |
Filum: | Chordata |
Klas: | Aves |
Orde: | Passeriformes |
Familie: | Oriolidae |
Genus: | Oriolus |
Spesie: | O. chlorocephalus
|
Binomiale naam | |
Oriolus chlorocephalus (Linnaeus, 1758)
|
Die groenkopwielewaal is 'n seldsame, gelokaliseerde standvoël.
Sy groen rugkant, kop en keel en sy geel kraag en onderkant onderskei hom van die ander wielewale. Jonges is liggeel van onder, met 'n ligter groen kop. Die voël word 24 cm lank.
![]() | Hierdie afdeling moet uitgebrei word. Jy kan bydra deur dit te wysig. |
Dit word in Suider-Afrika slegs in die bergwoude van die Gorongosaberg in Sentraal-Mosambiek aangetref.
Sy geroep klink baie soos die Swartkopwielewaal s'n, nl. 'n helder "fioee".