Grootblaardrakeboom | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | D. aletriformis
|
Binomiale naam | |
Dracaena aletriformis (Haw.) Bos, (1992)
|
Die grootblaardrakeboom (Dracaena aletriformis) is 'n klein boompie wat voorkom aan die ooskus van Suid-Afrika en is 'n kusbos. In Engels staan die boom bekend as Large-leaved dragon tree. Dit is ook inheems in Eswatini, Kenia, Mosambiek en Tanzanië.