Grootegast | |
---|---|
Voormalige munisipaliteit | |
Kerk van Doezum, 13e eeu | |
Ligging van Grootegast in Groningen-provinsie | |
Koördinate: 53°12′N 6°16′O / 53.200°N 6.267°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Groningen |
Munisipaliteit | Westerkwartier |
Oppervlak | |
• Totaal | 87,74 km2 (33,88 vk. myl) |
• Land | 86,78 km2 (33,51 vk. myl) |
• Water | 0,96 km2 (0,37 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 12 193 |
• Digtheid | 141/km2 (370/vk. myl) |
Poskode | 9820-23, 9860-69 |
Skakelkodes | 0594 |
Webwerf | www.grootegast.nl |
Grootegast is 'n voormalige munisipaliteit en 'n dorp in die provinsie Groningen in die noordooste van Nederland. In 1991 is die munisipaliteit Oldekerk by Grootegast aangesluit.
Op 1 Januarie 2019 is Grootegast opgegaan in die nuwe munisipaliteit Westerkwartier.
Doezum, Grootegast, Faan, Kornhorn, Kuzemer, Kuzemerbalk, Lutjegast, Niekerk, Oldekerk, Opende, Peebos, Sebaldeburen en De Snipperij.