Grootmossie | |
---|---|
![]() | |
'n Grootmossie | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Infraorde: | |
Superfamilie: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. motitensis
|
Binomiale naam | |
Passer motitensis |
Die grootmossie (Passer motitensis) is 'n amper-endemiese, gelokaliseerde, algemene standvoël in halfdorre doringboomveld. Hulle maak nes in 'n doringboom of bos. Die voël word 15 cm groot en weeg 26 - 35 gram. In Engels staan die voël bekend as die Great sparrow.
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Passer motitensis. |
{{cite web}}
: Ongeldige |ref=harv
(hulp)