Grootnoemnoem

Grootnoemnoem
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Gentianales
Familie: Apocynaceae
Genus: Carissa
Spesie:
C. macrocarpa
Binomiale naam
Carissa macrocarpa
(Eckl.) A.DC.,(1844)
Sinonieme
  • Arduina grandiflora E.Mey.
  • Arduina macrocarpa Eckl.
  • Carissa africana A.DC.
  • Carissa carandas Lour.
  • Carissa grandiflora (E.Mey.) A.DC.
  • Carissa praetermissa Kupicha
  • Jasminonerium africanum (A.DC.) Kuntze
  • Jasminonerium grandiflorum (E.Mey.) Kuntze
  • Jasminonerium macrocarpum (Eckl.) Kuntze

Die Grootnoemnoem (Carissa macrocarpa) is 'n doringagtige struik of klein boompie met Y-vormige dorings wat tot 45 mm lank kan wees. Die boom se vrugte word rooi tot pers wanneer hulle ryp is en kom voor vanaf Mosselbaai noordwaarts tot by die suide van Mosambiek. Die spesie kom ook in die Demokratiese Republiek die Kongo, Kenia, Mosambiek, Zambië en Zimbabwe voor.

Die boom se FSA-nommer is 640.3.[1]

Fotogalery

[wysig | wysig bron]

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]

Bronne

[wysig | wysig bron]