Gruppenführer (Duits vir '' groep leier")is 'n vroeëre paramilitêre rang in die Naziparty. Die term beteken "groepleier" en was oorspronklik die gelyke van 'n generaal.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.