Grus | |
---|---|
![]() | |
Grus antigone | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Familie: | |
Genus: | Grus Brisson, 1760
|
Spesies | |
10, sien teks |
Grus is 'n genus van voëls in die familie van kraanvoëls (Gruidae). Die genus omvat 13 spesies.[1]
Voor 2010 het die Bloukraanvoël (Grus paradiseus) en Grus virgo aan die genus Anthropoides behoort.