Gunniopsis | |
---|---|
![]() | |
Gunniopsis intermedia | |
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Subfamilie: | Aizooideae |
Genus: | Gunniopsis Pax, (1889) |
Spesies | |
| |
Sinonieme | |
|
Gunniopsis is 'n genus van plante wat behoort tot die familie Aizoaceae. Die genus is endemies aan Australië en kom in die volgende deelstate voor: Nieu-Suid-Wallis, Noordelike Gebied, Queensland, Suid-Australië en Wes-Australië. Dit is een van die min genera wat nie in Suid-Afrika gevind kan word nie.
Daar is veertien spesies wat tot die genus hoort:[1]