Gydo-tolbos

Gydo-tolbos
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Proteales
Familie: Proteaceae
Genus: Leucadendron
Spesie:
L. gydoense
Binomiale naam
Leucadendron gydoense
I.Williams, (1967)

Die Gydo-tolbos (Leucadendron gydoense) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucadendron behoort en deel van die fynbos-bioom vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Koue Bokkeveld en Hexrivierberge voor.

Die struik word 2.0 m hoog en blom in Oktober. Die plant vrek in 'n brand maar die sade oorleef. Die sade word geberg in 'n tol op die vroulike plant en val na die grond na 'n brand en word deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig en daar is afsonderlike plante met manlike en vroulike blomme.

In Engels staan dit as die Gydo conebush bekend.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Bronnelys

[wysig | wysig bron]