Latynse letter H | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|
Latynse alfabet | ||||||
A | B | C | D | E | F | G |
H | I | J | K | L | M | N |
O | P | Q | R | S | T | U |
V | W | X | Y | Z |
Die letter H, h is die agtste letter van die moderne Latynse alfabet. In Navo se internasionale spellingsalfabet word dit uitgespreek met die woord "Hotel".
Semities H |
Fenisies H |
Etruskies H |
Grieks heta |
Latyns-Romeins H |
---|---|---|---|---|
In termodinamika word H gewoonlik gebruik om die entalpie weer te gee. In chemie word dit gebruik om die aminosuur histidien aan te dui.