Haakon VII Land

Haakon VII Land
landstreek
Vernoem naHaakon VII van NoorweëWysig
LandNoorweëWysig
Geleë in administratiewe eenheidSvalbardWysig
Geleë in geografiese gebiedSpitsbergenWysig
Geografiese ligging79°18′24″N 12°5′52″EWysig
Map
Haakon VII Land is geleë op die westerlike kant van Spitsbergen, tussen Woodfjorden en Kongsfjorden.

Haakon VII Land is 'n land gebied in die noordwestelike deel van Spitsbergen, Svalbard, tussen Woodfjorden en Kongsfjorden.[1]

Die gebied is vernoem na Haakon VII van Noorweë.[2]

Die hoogste berg in Haakon VII Land is Eidsvollfjellet.[3]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Haakon VII Land
  2. Haakon VII Land (Svalbard). Norwegian Polar Institute. URL besoek op 11 October 2017.
  3. Ensiklopedie: Norsk Fjelleksikon - Haakon VII Land jaar:2009 uitgewer:Friluftsforlaget taal:(no) ISBN 978-82-91-49547-7