Haemulidae

Haemulidae
Die sg. White margate, Haemulon album, van die wes-Atlantiese kuswaters
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Haemulidae
Genera

Sien teks.

Sinonieme

Pomadasyidae

Die Knorders, Rubberlippe en Soetlippe (Haemulidae) is 'n vis-familie wat tot die orde Perciformes behoort. Die Suid-Afrikaanse knorders behoort aan hierdie familie, wat in totaal 18 genera en minstens 120 spesies insluit. Negentien van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Kenmerke

[wysig | wysig bron]

Die visse van die familie wissel van medium-grootte tot groot, naamlik 2 cm tot 1 m. Hulle het langwerpige lywe en beskik oor al die vinne: dorsaal, pektoraal, bekken, anaal en stert. Hulle verkies vlakker water waar hulle monde sand van die bodem opsuig, die voeding uitfiltreer en die sediment deur hulle kieue uitblaas.

Genera

[wysig | wysig bron]

Die bekendste genus is Pomadasys waaraan die Knorders behoort.

  • Diagramma
  • Plectorhinchus
  • Pomadasys

Sien ook

[wysig | wysig bron]