Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Hajen | |
---|---|
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Amanda Bergman |
Gebore | Björka, Gotenburg, Swede |
Beroep(e) | Sangeres-liedjieskryfster |
Instrumente | Klavier, stem |
Etikette | Knoppar |
Hajen (* as Amanda Bergman)[1] is 'n pianis en sangeres-liedjieskryfster van Björka, Gotenburg (Göteborg), Swede. Sy is bekend vir haar klavierballades wat haar sielvolle heesstem begelei. Daar is vir omtrent 'n jaar in die blogosfeer oor haar musiek gegons voordat sy uiteindelik hoofstroom bekendheid verwerf het met haar optrede tydens die Way out West-fees in Göteborg in Augustus 2009.[1] Haar grootste treffer tot dusver is "Scapegoat" wat sy op MySpace vrygestel het.[1]