Hajnówka Гайнаўка Hajnaŭka | |
---|---|
Stad | |
Ortodokse Drieeenheidskerk | |
Koördinate: 52°44′00″N 23°53′00″O / 52.73333°N 23.88333°O | |
Land | Pole |
Woiwodskap | Podlachië |
Powiat | Hajnówka |
Gmina | Hajnówka |
Stigting | 17de eeu |
Stadstatus | 1951 |
Regering | |
• Burgemeester | Jerzy Sirak |
Oppervlak | |
• Totaal | 21,29 km2 (8,22 vk. myl) |
Hoogte | 150 m (492 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 21 442 |
• Digtheid | 1 000/km2 (2 600/vk. myl) |
Tydsone | UTC+01:00 (MET) |
• Somertyd | UTC+02:00 (MEST) |
Poskode | 17-200 |
Skakelkodes | 48 85 |
Webwerf | www.hajnowka.pl |
Hajnówka (Pools: [xai̯ˈnufka] ; Wit-Russies: Гайнаўка, Hajnaŭka) is 'n Poolse stad en die administratiewe setel van die distrik Powiat Hajnowski in die woiwodskap Podlachië. Dit het 'n bevolking van 21 442 in 2014 gehad.[1]