Hana Mae Lee (gebore 28 September 1988) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Pitch Perfect (2012), Love Beats Rhymes (2017), en The Babysitter (2017), en in die televisiereeks Patriot (2015).
- 2012: Pitch Perfect
- 2017: Love Beats Rhymes
- 2017: The Babysitter
- Untitled Hana Mae Lee/Alain Lafaille Project
- 2012: Lips
- 2015: Patriot
- 2017: Suck Less
- Untitled Hana Mae Lee and Alain Lafaille Erotic Thriller Project
- 2009: Johnny Raikou
- 2013: Ryan Lochte's 'Pool Water'