Hankyu

Hankyu
Tipe Aandelemaatskappy
Gestig 19 Oktober 1907
Hoofkantoor OsakaJapan
SleutelpersoneKazuo Sumi (voorsitter van die Raad)
Gebied bedienJapan
IndustrieVervoer
ProdukteSpoorvervoer, dienste
Werknemers3 063 (2023)
WebwerfHankyu.com

Die Hankyu (Japannees: 阪急) is 'n Japannese spoorwegmaatskappy.[1]

Die Hankyu spoorwegnetwerk het tans 'n lengte van 138 kilometers. Hankyu het 3063 werknemers in diens.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 会社概要 [Company Overview] (in Japannees). Osaka, Japan: Hankyu Corporation. 2002. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Maart 2014. Besoek op 9 November 2012.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]