Hardinxveld-Giessendam | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Ligging van Hardinxveld-Giessendam in Zuid-Holland-provinsie | |
Kaart van Hardinxveld-Giessendam-munisipaliteit | |
Koördinate: 51°50′N 4°50′O / 51.833°N 4.833°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Zuid-Holland |
Stigting | 1957 |
Regering | |
• Burgemeester | Dirk Heijkoop (CDA) |
Oppervlak | |
• Totaal | 19,35 km2 (7,47 vk. myl) |
• Land | 16,86 km2 (6,51 vk. myl) |
• Water | 2,50 km2 (0,97 vk. myl) |
Hoogte | −1 m (−3 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 18 511 |
• Digtheid | 1 098/km2 (2 840/vk. myl) |
1 Januarie 2022 | |
Tydsone | UTC+1 (IST) |
• Somertyd | UTC+2 (IDT) |
Poskode | 3371–3373 |
Skakelkodes | 0184 |
Bestuurlike sentrum | Hardinxveld-Giessendam |
Webwerf | www.hardinxveld-giessendam.nl/ |
Hardinxveld-Giessendam is 'n munisipaliteit en dorp in die Nederlandse provinsie Zuid-Holland, met 'n bevolking van sowat 19 000 in 2022 en 'n oppervlakte van sowat 19 km².
Hardinxveld-Giessendam lê in die Alblasserwaard-streek in die suide van die provinsie en aan die noordoewers van die riviere Beneden-Merwede en Boven-Merwede.
In hierdie munisipaliteit word Alblasserwaards gepraat, wat is 'n Hollandse dialek.
Hardinxveld-Giessendam is in 1957 gestig deur die saamvoeging van die munisipaliteite Hardinxveld en Giessendam. Sedert 2018 is die munisipaliteit deel van die metropolitaanse agglomerasie Drechtsteden.
Verkiesings sedert 2010:
Party | Setels | |||
---|---|---|---|---|
2010 | 2014 | 2018 | 2022 | |
T@B ¹ | 5 | 6 | 5 | 5 |
SGP | 3 | 4 | 4 | 5 |
CU | 4 | 3 | 4 | 4 |
PvdA | 2 | 2 | 2 | 2 |
CDA | 2 | 1 | 2 | 1 |
VVD | 1 | 1 | ||
Totaal | 17 | 17 | 17 | 17 |
¹ Transparante partij voor Algemeen Belang
Molenlanden | ||
Sliedrecht | Gorinchem | |
Dordrecht | Altena (NB) |