Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Harry Hickox | |
Geboorte | 22 Oktober 1910 |
---|---|
Sterfte | 3 Junie 1994 (op 83) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Harry Hickox (22 Oktober 1910 – 3 Junie 1994) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Music Man (1962) en The Ghost and Mr. Chicken (1966), en in die televisiereekse The Adventures of Kit Carson (1951) en Jungle Jim (1955).