Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | België |
Gewes (deelstaat) | Vlaandere |
Provinsie | Limburg |
Koördinate | 50°56′N 05°20′O / 50.933°N 5.333°O |
Oppervlak: | |
- Totaal | 102,90 vk km |
Bevolking: | |
- Totaal (1 Januarie 2011) | 73 807 |
- Bevolkingsdigtheid | 717/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
Burgemeester | Hilde Claes (sp.a) |
Amptelike Webwerf | www.hasselt.be |
Hasselt is 'n Belgiese stad en munisipaliteit in die weste van die Vlaamse provinsie Limburg. Die munisipale gebied het sowat 90 000 inwoners (2024/25) en 'n oppervlakte van 137 km². Hasselt is die hoofstad van die provinsie en lê tussen die Kempen in die noorde en die Haspengouw in die suide.
Op 1 Januarie 2025 is die Kortessem-munisipaliteit opgegaan in die hierdie munisipaliteit.
Plekke in die munisipale gebied van Hasselt:
Godsheide, Hasselt-Centrum, Heilig-Hartwijk, Kermt, Kiewit, Kuringen-Centrum, Onze-Lieve-Vrouw van Banneux, Rapertingen, Runkst, Schimpen, Sint-Catharinawijk, Sint-Jansheide, Sint-Lambrechts-Herk, Sint-Martinuswijk, Spalbeek, Stevoort, Stokrooie, Tuilt en Wimmertingen.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Hasselt. |