Haworthia floribunda | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | H. floribunda
|
Binomiale naam | |
Haworthia floribunda Poelln., (1936)
| |
Sinonieme | |
|
Haworthia floribunda is 'n meerjarige sukkulent wat tot die genus Haworthia behoort en deel van die fynbos en renosterveld is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom tussen Swellendam en Herbertsdale voor. Die plant word bedreig deur onwettige versameling deur die publiek, padkonstruksie en oorbeweiding.
Die plant het drie subspesies: