Haworthia herbacea | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | H. herbacea
|
Binomiale naam | |
Haworthia herbacea (Mill.) Stearn, (1938)
| |
Sinonieme | |
|
Haworthia herbacea is 'n meerjarige sukkulent wat tot die genus Haworthia behoort en deel van die fynbos en die Sukkulente Karoo is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Worcester tot by Robertson voor.
Daar is drie subspesies: