Haworthiopsis bruynsii | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | Asphodeloideae
|
Genus: | |
Spesie: | H. bruynsii
|
Binomiale naam | |
Haworthiopsis bruynsii (M.B.Bayer) G.D.Rowley, (2013)
| |
Sinonieme | |
|
Haworthiopsis bruynsii is 'n vetplant wat tot die genus Haworthiopsis behoort. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en kom van Steytlerville tot by Kleinpoort voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 52 km², die spesie se getalle het afgeneem weens onwettige versameling daarvan deur tradisionele medisyne handelaars asook onwettige versameling.