Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Heather Bambrick | |
![]() | |
Geboorte | 19 Januarie 1971 |
---|---|
Nasionaliteit | Kanadees |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Heather Bambrick (gebore 19 Januarie 1971) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Saddest Music in the World (2003) en in die televisiereekse Odd Job Jack (2003), Wild Kratts (2011), en Atomic Puppet (2016).