Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Heather Goldenhersh | |
Geboorte | 26 Maart 1973 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 daughters |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1996–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Heather Goldenhersh (gebore 26 Maart 1973) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Nicholas Nickleby (2002), School of Rock (2003), The Merchant of Venice (2004), en Leatherheads (2008).