Heather Langenkamp

Heather Langenkamp
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Heather Elizabeth Langenkamp[1]
Geboorte 17 Julie 1964 (1964-07-17) (60 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Heather Langenkamp (gebore 17 Julie 1964) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente A Nightmare on Elm Street (1984), A Nightmare on Elm Street 3: Dream Warriors (1987), en New Nightmare (1994), en in die televisiereeks Just the Ten of Us (1987).

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1984: A Nightmare on Elm Street
  • 1984: Nickel Mountain
  • 1987: A Nightmare on Elm Street 3: Dream Warriors
  • 1989: Shocker
  • 1994: New Nightmare
  • 1999: The Nightmare Series Encyclopedia
  • 2008: Prank
  • 2011: I Am Nancy
  • 2012: The Butterfly Room
  • 2016: Home
  • 2018: Scream, Queen: My Nightmare on Elm Street
  • 2018: Portal
  • Welcome to Bucket

Televisiereekse

[wysig | wysig bron]
  • 1987: Just the Ten of Us
  • 1997: Perversions of Science

Televisierolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1985: Suburban Beat
  • 1992: Freddy Speaks
  • 1994: Tonya & Nancy: The Inside Story

Video's

[wysig | wysig bron]
  • 1985: ZZ Top: Sleeping Bag
  • 1999: Fugitive Mind
  • 1999: Welcome to Primetime
  • 2006: Never Sleep Again: The Making of 'A Nightmare on Elm Street'
  • 2006: The House That Freddy Built
  • 2010: Never Sleep Again: The Elm Street Legacy
  • 2017: Killing Time at the Mall: The Special Effects of Dawn of the Dead
  • 2018: Hellraiser: Judgment

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Annual Commencement: Order of Exercises - Stanford University". Books.google.ca. Besoek op 11 Augustus 2015.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]