Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Heather O'Rourke | |
Geboortenaam | Heather Michele O'Rourke[1] |
---|---|
Geboorte | 27 Desember 1975 |
Sterfte | 1 Februarie 1988 (op 12) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1981–1988 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Heather O'Rourke (27 Desember 1975 – 1 Februarie 1988) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Poltergeist (1982), Poltergeist II: The Other Side (1986), en Poltergeist III (1988), en in die televisiereeks Webster (1983).