Heilige Venda-bamboes | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Oxytenanthera
|
Spesie: | O. abyssinica
|
Binomiale naam | |
Oxytenanthera abyssinica (A.Rich.) Munro (1868)
| |
Sinonieme | |
|
Die Heilige Venda-bamboes (Oxytenanthera abyssinica) is een van twee spesies bamboes wat endemies in Afrika is. Dit kom voor in tropiese Afrika. In Suid-Afrika kom dit slegs in die Limpopo-provinsie voor.
Die boom se FSA-nommer is 21.6.[1] Die ander bamboesspesie wat inheems aan Afrika is, is Bergbambos tessellatus.