Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Helen Page Camp | |
Geboorte | 27 Desember 1930 |
---|---|
Sterfte | 1 Augustus 1991 (op 60) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Helen Page Camp (27 Desember 1930 – 1 Augustus 1991) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Telefon (1977) en in die televisiereekse The Wild Wild West (1965), The Love Boat (1977), en The Fresh Prince of Bel-Air (1990).