Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Helen Wagner | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1952–2010 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Helen Wagner (3 September 1918 – 1 Mei 2010) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Guiding Light (1952), Mister Peepers (1952), Inner Sanctum (1954), en As the World Turns (1956).