Hermannia | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Malvales |
Familie: | Malvaceae |
Subfamilie: | Byttnerioideae |
Tribus: | Hermannieae |
Genus: | Hermannia L., (1753) |
Spesies | |
| |
Sinonieme | |
|
Hermannia (moederkappie) is 'n genus van meerjarige plante wat behoort tot die familie Malvaceae. Die genus is inheems aan Afrika, die Arabiese Skiereiland en Sentraal-Amerika.
Daar is 169 spesies wat tot die genus hoort:[1]