Sambreeltjies
|
|
H. cinnamomea by Kaappunt
|
Wetenskaplike klassifikasie
|
Koninkryk:
|
|
(geen rang):
|
|
(geen rang):
|
|
Orde:
|
|
Familie:
|
|
Subfamilie:
|
|
Genus:
|
Hessea
Herb.
|
Spesies
|
Sien teks.
|
Sinonieme
|
- Dewinterella D.Müll.-Doblies & U.Müll.-Doblies
- Imhofia Herb.
- Kamiesbergia Snijman
- Periphanes Salisb.
|
Hessea, algemeen bekend as sambreeltjies, is 'n genus van geofiete wat hoort tot die familie Amaryllidaceae. Die genus is inheems aan Namibië en Suid-Afrika.[1][2][3][4] Die genus is vernoem na Christian Heinrich Friedrich Hesse wat van 1800 tot 1817 in Kaapstad gewoon het.[5] Etlike spesies wat voorheen by die genus gereken is, is sedertdien in nuwe kombinasies in Namaquanula, Nerine en Strumaria geplaas.[6]
Daar is dertien spesies in die genus:[7]
- ↑ Herbert, William 1837. Amaryllidaceae 289.
- ↑ Goldblatt, P. & J.C. Manning. 2000. Cape Plants: A Conspectus of the Cape Flora of South Africa. Strelitzia 9.
- ↑ Gibbs Russell, G.E., W.G.M. Welman, E. Retief, K.L. Immelman, G. Germishuizen, B.J. Pienaar, M. Van Wyk & A. Nicholas. 1987. List of species of southern African plants. Memoirs of the Botanical Survey of South Africa 2(1–2): 1–152 (deel 1), 1–270 (deel 2).
- ↑ South African National Biodiversity Institute, Red List of South African Plants, Hessea
- ↑ Plug, C. "Hesse, Reverend Christian Heinrich Friedrich (plant collection)". s2a3. Suider-Afrika Genootskap vir die Bevordering van die Wetenskap. Besoek op 5 Januarie 2017.
- ↑ Hessea, inaturalist
- ↑ http://plantsoftheworldonline.org/taxon/urn:lsid:ipni.org:names:331207-2