Heuningkoek-tobie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. janthinoptera
|
Binomiale naam | |
Canthigaster janthinoptera (Bleeker, 1855)
|
Die Heuningkoek-tobie (Canthigaster janthinoptera) is 'n vis wat voorkom in die Indiese Oseaan, die westelike Stille Oseaan, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die Oos-Kaap. In Engels staan die vis bekend as die Honeycomb toby.