Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Hikaru Nakamura | |
![]() | |
Naam | Hikaru Nakamura |
---|---|
Geboorte | 9 Desember 1987 Hirakata, Japan |
Nasionaliteit(e) | ![]() |
Titel | Grootmeester 2003 |
FIDE rang | No. 6 (April 2018) |
Hikaru Nakamura (gebore 9 Desember 1987) is a Japanees-Amerikaanse skaakspeler en grootmeester.
Hy het die Amerikaanse skaak kampioenskap vier keer gewen.[1] Hy het vir Amerika verteenwoordig by 5 skaakolimpiades, en het 'n goue medalje en two brons medaljes gewen.
Nakamura was gebore in Hirakata, Japan, aan 'n Japaneese pa, Shuichi Nakamura, en 'n Amerikaanse ma, Carolyn Merrow Nakamura. Sy ma was 'n musikant en voormalige publieke skool onderwyser.[2][3] Toe hy twee jaar oud was het sy familie verhuis na Amerika. Sy ouers het geskei in 1990, toe hy 3 jaar oud was.[4] Hy het begin skaak speel op die ouderdom van sewe.