Hoedspruit | |
---|---|
Koördinate: 24°21′S 30°58′O / 24.350°S 30.967°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Limpopo |
Distrik | Mopani |
Munisipaliteit | Maruleng |
Stigting | 1869 |
Regering | |
• Tipe | Plaaslike Munisipaliteit |
Oppervlak | |
• Totaal | 24,13 km2 (9,32 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 3 157 |
• Digtheid | 131/km2 (340/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 52.3% |
• Indiërs/Asiërs | 2.8% |
• Bruin mense | 5.0% |
• Swart mense | 39.4% |
• Ander | 0.5% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 44.8% |
• Engels | 19.7% |
• Noord-Sotho | 11.7% |
• Tsonga | 6.2% |
• Ander | 17.6% |
Poskode (strate) | 1380 |
Poskode (posbusse) | 1380 |
Skakelkode | 015 |
Webwerf | http://www.hoedspruit.co.za |
Hoedspruit is 'n dorp in die ooste van die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Die dorp is 30 km noord van Acornhoek.
Ds. Frans Lion Cachet het in 1865 reeds hier 'n vergadering gehou. Die oorspronklike plaas, ook Hoedspruit, is in 1869 opgemeet. Die eerste poskantoor is in 1890 geopen. Die takspoorlyn van 60 km na Phalaborwa is in 1963 teen 'n koste van R4 miljoen voltooi.
Die Lugmagbasis Hoedspruit is 'n belangrike basis van die Suid-Afrikaanse Lugmag op Hoedspruit.
Vanweë die nabyheid aan private wildreservate en die Krugerwildtuin lewer ekotoerisme 'n groot bydrae tot die plaaslike ekonomie.