In antieke kosmologieë was die hoogste hemel (Engels: Empyrean) na veronderstelling 'n plek van vuur en in Christelike geskrifte die blyplek van God en hemelse wesens wat so goddelik is dat hulle van suiwer lig gemaak is.[1]
Aan die einde van Dante se Paradiso besoek Dante God in die hoogste hemel.