Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Horst Caspar | |
Geboorte | 20 Januarie 1913 |
---|---|
Sterfte | 27 Desember 1952 (op 39) |
Nasionaliteit | Duits |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Horst Caspar (20 Januarie 1913 – 27 Desember 1952) was 'n Duitse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Friedrich Schiller - Der Triumph eines Genies (1940), Kolberg (1945), Encounter with Werther (1949), en Epilogue (1950).