Huizhou 惠州 | |
---|---|
Stad | |
Die stasie van Huizhou. | |
Koördinate: 23°04′00″N 114°24′00″O / 23.06667°N 114.40000°O | |
Land | Volksrepubliek China |
Regering | |
• Kommunistiese Party van China Sekretariskomitee | Liu Jinzhou (柳锦州) |
• Burgemeester | Huang Yebin (黄业斌) |
Oppervlak | |
• Stad | 10 922 km2 (4 217 vk. myl) |
• Stedelik | 2 672 km2 (1 032 vk. myl) |
• Kuslyn | 224 km2 (86,3 vk. myl) |
Bevolking | |
• Stad | 4 597 002 |
• Digtheid | 420/km2 (1 100/vk. myl) |
Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
Webwerf | huizhou.gov.cn |
Huizhou (Chinees: 惠州) is 'n stad in die Chinese provinsie Hunan met 'n bevolking van 4 597 002 in 2010. Die stad is geleë in die suidooste van China naby die monding van die Parelrivier in die Suid-Chinese See.
Huizhou grens in die weste aan Guangzhou, in die noorde aan Shaoguan in die noordooste aan Heyuan, in die ooste aan Shanwei, in die suidweste aan Shenzhen en Dongguan en lê noordoos van Hongkong en Macau.