Hypseleotris | |
---|---|
Hypseleotris bipartite | |
Bugwan (Hypseleotris agilis) | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Hypseleotris Gill, 1863
|
Spesies | |
Sien teks. |
Hypseleotris is 'n genus van visse wat aan die familie Eleotridae behoort. Hierdie genus het vyftien spesies en een kom in Suider-Afrika voor. Die meeste slapers is bodem bewoners maar hierdie genus is nie.
Die spesie wat hoort tot die genus en voorkom in Suider-Afrika: