Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Hyundai |
Produksie | 2000–huidig |
Modeljare | 2001–huidig |
Montering | Asan, Suid-Korea West Point, Georgia, VSA Kaïro, Egipte Beijing, China Kulim, Maleisië |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Medium oorkruis sportnutsvoertuig |
Bakstyl | 5-deur SNV |
Uitleg | Voorenjin, voorwieldryf of vierwieldryf |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 2.4 L Hyundai Theta II MPI I4 174 pk 2.4 L Hyundai Theta II GDi I4 190 pk 3.3 L Hyundai Lambda II MPI V6 267 pk 3.3 L Hyundai Lambda II GDi V6 290 pk 2.0 L Hyundai Theta II Turbo I4 264 pk 2.0L CRDI VGT R-Line I4 diesel 148 pk 2.2L CRDI VGT R-Line I4 diesel 200 pk |
Ratkas | 6-gang handrat 6-gang outomaties |
Lengte | 4690 mm |
Breedte | 1800 mm |
Hoogte | 1680 mm - 1730 mm |
Asafstand | 2700 - 2800 mm |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Hyundai Veracruz |
Variante | Hyundai Tucson Hyundai Sonata Kia Sorento |
Die Hyundai Santa Fe (Koreaans: 현대 투싼) is 'n mediumgrootte oorkruis sportnutsvoertuig wat sedert 2000 deur die Suid-Koreaanse vervaardiger Hyundai vervaardig word. Dit is gebaseer op die Hyundai Sonata platform. Dit is vernoem na die stad Santa Fe, Nieu-Meksiko.
Die Santa Fe is vrygestel vir die 2001-modeljaar as Hyundai se eerste SNV, op dieselfde tydstip as die Ford Escape en die Pontiac Aztek. Die Santa Fe was 'n mylpaal in die maatskappy se herstruktureringsprogram van die laat 1990's, want, ten spyte van kritiek wat van joernaliste ontvang is oor sy duistere lyk, was die SNV 'n treffer by Amerikaanse kopers. Die SNV was so gewild dat Hyundai by tye nie in die vraag kon voorsien nie.
Die Santa Fe het vinnig Hyundai se besverkoper geword en bygedra tot Hyundai se sukses in die VSA. Die Santa Fe pas tussen die kleiner, kompakte Tucson en die groter, luukse SNV Veracruz in.
In 2012 is die derde geslag Santa Fe beskikbaar gestel in twee weergawes, met die (5-sitplek) Sport in September 2012 en die langasmodel wat die Veracruz vervang, beskikbaar by vertoonlokale sedert November 2012.
Hyundaimotormodelle |
---|
Huidige modelle:
i10 ·
i20 ·
ix20 ·
i30 ·
ix35 ·
i40 ·
Accent ·
Atos ·
Elantra ·
Equus (tot 2016) ·
Getz ·
Matrix (tot 2007) ·
Santa Fe ·
Sonata ·
H-1 (Starex minibus) ·
Terracan ·
Tiburon ·
Tucson ·
Veloster ·
|
Wysig hierdie sjabloon |
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |