IKR Oos-Asië-Oseanië | |
---|---|
Engelse naam | ICC East Asia-Pacific |
Afkorting | ICC EAP |
Vastelande | Oos-Asië en Oseanië |
Lede | 11 |
Sportsoort | Krieket |
Stigting | 1996 |
Sambreelorganisasie | Internasionale Krieketraad |
Setel | Melbourne, Australië |
Amptelike taal | Engels |
IKR Oos-Asië-Oseanië (Engels: ICC East Asia-Pacific, afgekort “ICC EAP”) is die kontinentale beheerliggaam vir krieket in Oos-Asië en Oseanië. Hulle is ook een van die Internasionale Krieketraad (IKR) se vyf kontinentale konfederasies.[1] Die konfederasie is in 1996 gestig en hulle hoofkantoor is in Melbourne, Australië, geleë. Die amptelike taal is Engels.
IKR Oos-Asië-Oseanië organiseer die vastelandse kwalifiserings vir die IKR se internasionale toernooie.
Volle lidlande met toetsstatus (2)
Geassosieerde lede met EDI-status (1)
Geassosieerde lede (8)
Voormalige of opgeskorte lede (1)
Nielede
IKR Oos-Asië-Oseanië het tans elf lede: