Ian Mercer

Ian Mercer
Geboortenaam Ian Cameron Mercer
Geboorte 7 Januarie 1961 (1961-01-07) (64 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Kinders Scarlett Rae & Ruby Mae
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1982–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ian Mercer (gebore 7 Januarie 1961) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Master and Commander: The Far Side of the World (2003), Pirate Radio (2009), Pirates of the Caribbean: On Stranger Tides (2011), en The Legend of Tarzan (2016).

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 2003: Master and Commander: The Far Side of the World
  • 2009: Pirate Radio
  • 2011: Pirates of the Caribbean: On Stranger Tides
  • 2016: The Legend of Tarzan

Televisiereekse

[wysig | wysig bron]
  • 1997: Pulling Power

Televisierolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1982: Oi for England

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]