Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Iddo Goldberg | |
Geboorte | 5 Augustus 1975 |
---|---|
Nasionaliteit | Brits |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en regisseur |
Aktiewe jare | 1995–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Iddo Goldberg (gebore 5 Augustus 1975) is 'n Britse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Zookeeper's Wife (2017) en in die televisiereekse Peaky Blinders (2013) en Salem (2014).