Iliana Fox
|
|
Geboortenaam
|
Iliana Jan Fox Gaitan
|
Geboorte
|
3 Januarie 1977 (1977-01-03) (47 jaar oud)
|
Nasionaliteit
|
Engels
|
Kinders
|
Leonor
|
Beroep(e)
|
Aktrise
|
Aktiewe jare
|
2000–nou
|
Internet-rolprentdatabasis-profiel
|
Iliana Fox (gebore 3 Januarie 1977) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente KM 31: Kilometre 31 (2006), Las Aparicio (2015), en Rumbos Paralelos (2016), en in die televisiereeks Machos (2005).
- 2006: KM 31: Kilometre 31
- 2013: Actores S.A.
- 2015: Las Aparicio
- 2016: Rumbos Paralelos
- 2000: Ellas, inocentes o culpables
- 2005: Machos
- 2011: A corazón abierto
- 2013: Fortuna
- 2013: Prohibido Amar
- 2014: Tv Azteca Caipirinha sunrise
- 2015: Caminos de Guanajuato
- 2017: Dogma
- 2017: La Fiscal de Hierro