Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Iljoesjin Il-4 | |
---|---|
Tipe | Bomwerper |
Vervaardiger | Iljoesjin |
Nooiensvlug | 31 Maart 1936 |
Status | Uit diens gestel |
Hoofgebruiker | Sowjet Lugmag |
Vervaardig | 1936–1939 (DB-3), 1942–1944 (Il-4) |
Aantal gebou | 1 528 (DB-3), 5 256 (Il-4) |
Ontwikkel van | Iljoesjin DB-3 |
Die Iljoesjin Il-4 is 'n tweemotorige bomwerper wat tydens die Tweede Wêreldoorlog deur Rusland gebruik is.
Item | Statistiek |
---|---|
Aantal motors | 2 |
Tipe motor | Skroef |
Vervaardiger | M-88B stermotors |
Kraglewering per motor | 1 100 perdekrag |
Vlerkspan | 21,44 m |
Lengte | 14,80 m |
Hoogte | 4,20 m |
Maks. opstygmassa | 10 000 kg |
Maks. snelheid | 410 km/h op 6 400 m |
Operasionele hoogte | 9000 m |
Togafstand met bomvrag van 1000 kg. | 4 260km |
Bewapening | Drie 7,62 mm ShKAS of 12,7 mm BS masjiengewere: een elk in die neus, dorsale skiettoring en buik. |
Bomvrag | 1 000 kg bomme in bomlaai en een 940 kg 45-36-AN of AV torpedo of tot 1 500 kg bomme onder die romp. |