Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Brasilië |
Deelstaat | São Paulo |
Koördinate | 23°05′25″S 47°13′05″W / 23.09028°S 47.21806°W |
Stigting | 9 Desember 1830 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 311.36 vk km |
Hoogte bo seevlak | 624 m |
Bevolking: | |
- Totaal (Julie 2011) | 226 602[1] |
- Bevolkingsdigtheid | 727,35/vk km |
Tydsone | UTC -3 |
- Somertyd | UTC -2 |
Burgemeester | Nilson Alcides Gaspar |
Amptelike Webwerf | Indaiatuba.sp.gov.br |
Indaiatuba is 'n munisipaliteit in die staat van São Paulo in Brasilië. Die bevolking is op 226 602 geskat in 2014 en sy gebied is 311.36 km2 groot. Die hoogte bo seevlak is 624 m.
Die stad se naam is afgelei uit die Tupitaal. Dit is 'n belangrike stad en een van die belangrikste industriële gebiede in Brasilië. Gegrond op die jongste IFDM sosiale indeks data, is Indaiatuba as nommer een gelys op die "Top 100 beste stede om in te woon in Brasilië".
Die Toyota Corolla (E140) word hier vervaardig.