Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Irene Manning | |
Geboortenaam | Inez Harvuot |
---|---|
Geboorte | 17 Julie 1912 |
Sterfte | 28 Mei 2004 (op 91) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Irene Manning (17 Julie 1912 – 28 Mei 2004) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Yankee Doodle Dandy (1942), The Desert Song (1943), en Shine on Harvest Moon (1944), en in die televisiereeks Ponds Theater (1953).