Irrfan Khan | |
![]() | |
Irrfan Khan in 2015
| |
Geboortenaam | Sahabzade Irrfan Ali Khan[1] |
---|---|
Geboorte | [2] Jaipur, Rajasthan, Indië | 7 Januarie 1967
Sterfte | 29 April 2020 (op 53) Mumbai, Maharashtra, Indië |
Nasionaliteit | ![]() |
Lewensmaat | Sutapa Sikdar (2014–2020) |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | akteur |
Aktiewe jare | 1988–2020 |
Toekennings | ![]() |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sahabzade Irrfan Ali Khan (7 Januarie 1967 – 29 April 2020),[3] ook Irrfan Khan (Oerdoe: عرفان خان; Hindi: इरफ़ान ख़ान; Irfān Khān) of net Irrfan, was 'n Indiese filmakteur wat in Hindifilms verskyn het. Hy was ook bekend vir sy verskynings in Britse films, sowel as in Hollywood.[4][5] Hy word deur filmkritici, tydgenote, en ander kenners as een van die beste akteurs van die Indiese filmwêreld beskou.[6][7] Vir sy bydrae op die gebied van kuns het Khan in 2011 die Padma Shri ontvang, wat die vierde hoogste burgerlike toekenning in Indië is.[8]
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Irrfan Khan. |